Opvolg: Mark Lifman moordverdagtes: Duo maak eerste hofverskyning, versoek eensame aanhouding
Die verdagtes in die moordsaak van die vermeende onderwêreldkoning Mark Lifman is glo in diens van ‘n Kaapse veiligheidsmaatskappy. Die twee mans wat van die sluipmoord op die Kaapstadse onderwêreldfiguur Mark Lifman beskuldig word, het Dinsdagoggend vlugtig in die George-landdroshof verskyn. Johannes Jacobs (53) en Gert Johannes Bezuidenhout (37) is Sondagmiddag naby Uniondale in ‘n…
