Twee lewenslange vonnisse vir man wat sy agt dae oue baba verkrag en vermoor het
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die twee lewenslange termyne verwelkom wat aan Hugo Ferreira, ‘n 37-jarige man van Carletonville, wat sy agt dae oue dogter Caithlyn in 2023 verkrag en vermoor het, opgelê is. Ferreira is Donderdag deur die hooggeregshof in Pretoria gevonnis. Die NVG het Vrydag gesê die vonnis weerspieël die erns van die…
