Hennops, die rivier van siekte en dood wat deur Gauteng vloei
Daar is ‘n sianobakterieblom in die Hennopsrivier tot by die Sesmylspruit. Dit word veroorsaak deur erge rioolbesoedeling wat van bo die Rietvleidam kom. Die Steynberg-gesin het vir baie geslagte in die Hennopsriviervallei, ‘n provinsiale natuurreservaat, gewoon en hoofsaaklik met groente geboer. Die dag vroeg in September toe Coert Steynberg ernstig siek geword het nadat hy…
