Kanada: Eerste liberale LP doen ‘n beroep op Justin Trudeau om uit te tree
‘n Agterbank-LP het die eerste sittende lid van die Kanadese premier Justin Trudeau se koukus van die Liberale Party geword wat ’n beroep op hom gedoen het om te bedank, ná ’n rampspoedige tussenverkiesingsnederlaag. Wayne Long het gesê nuwe leierskap is nodig “vir die toekoms van ons party en vir die beswil van ons land”…
