Man sterf na hy bilharzia by Pretoria dam opdoen
‘n Man het gesterf nadat hy in Februarie vanjaar bilharzia by ‘n Pretoria dam opgedoen het. Die familie van Sean Kyle sal hom altyd onthou vir sy sagte hart en positiewe uitkyk op die lewe. Die 24-jarige Sean Kyle is Dinsdagoggend in die hospitaal oorlede nadat hy in Februarie bilharzia glo by die Hengelaarsvriend dam…
