Volgens berigte moet Willem Petzer, Tewie Wessels en nog ander aanmeld in Groblersdal omdat hulle ook nodig is om die polisie daar goed te laat lyk! Vryheid van spraak is net van toepassing op sekere gedeeltes van die bevolking en as jy nie deel van daardie groep is nie moet jy maar tronk toe.
Willem Petzer en Tewie Wessels het om 6 uur Maandag die 12de Februarie ‘n kort verklaring op hul onderskeie Facebook blaaie gemaak. Hulle is nog in die duister oor die aanklagte wat teen hulle in gebring is! Hulle is op pad om die eerbare te doen deur hulself in Groblersdal aan te meld. Willem en Tewie is kampvegters vir ons volk en probeer net om ons stem te laat hoor. Hulle reg tot vryheid van spraak word onderdruk deur hulle te vervolg.
Willem en Tewie vra vir morele en finansiële ondersteuning om hul te help met hul regskostes. Ek plaas hul rekening besonderhede sodat julle hul kan ondersteun. As ons hulle nie gaan ondersteun nie gaan hulle stem vir ’n baie lang tyd stil wees.
Willem Petzer: Forsters Inc. Trust
FNB Lopende rekening 62218116508
Tak 250655
Stuur bewyse aan Rudolf Forster by e-pos adres roelof@forstersinc.co.za. Verwysing: Willem Petzer…
Tewie Wessels: M H Wessels T/A My Vaderland
FNB Gold 63054783262
Stuur bewyse aan Tewie Wessels by e-pos adres mhwessels01@gmail.com met verwysing “skenking”
Ek vra dat almal hul gebede opdra aan die manne…
