Bron: Witkruis Monument
Daar was weereens ’n plaasmoord in die Bronkhorstspruit distrik op die Groenfontein kleinhoewes. Sit volg na ‘n Vlaag aanvalle en moorde in die omliggende gebiede
Die liggaam van ‘n 65-jarige man wat alleen gewoon het, Sondagmiddag, ongeveer 16h00, met steekwonde in sy huis gevind.
Sy waardevolle besittings is geneem en sy voertuig is ook gebuit. Die voertuig is ’n Silwer Toyota Hilux (Ongeveer 2003-model) met registrasienommer RLM656GP. (dubbelkajuit met ’n kappie)
Enigiemand met inligting oor waar hierdie voertuig is, Kontak asseblief 013 932 9222 Of 0832258777
