ANC-kader Thabo Mokwena dreig blanke boere wat nie aan Onteiening Sonder Vergoeding sal voldoen nie.

In ’n video-onderhoud was Thabo Mokwena baie uitgesproke oor planne rakende grondhervorming in Suid-Afrika

Volgens Thabo Mokwena is die besluit geneem om grond te vat sonder betaling. Die ANC beplan nie om onwettige grond grype toe te pas nie. Volgens hom sal hulle dit volgens die betrokke wette van die land doen.

Vervolgens sê hy dat as daar nie genoegsame wetgewing is om die grond grype toe te pas nie sal daar nuwe wette saamgestel word wat hulle sal magtig om die grond grype toe te pas.

Hy dreig ook dat as iemand daardie wette verontagsaam dat daar ernstige reperkussies sal wees! Weereens nuwe drakoniese wette wat saamgestel gaan word om hul doel te bereik. Wette wat hul onwettige grond grype “wettig” sal maak

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui