Dit het onvermydelik geword om ons stelsels aan te pas by die pas waarmee die koerant groei.
Ons is besig om na ‘n groter, vinniger en veiliger bediener oor te skakel om seker te maak dat u as leser veilig en ongestoord die nuus op ’n daaglikse basis te lees.
Dit gaan ongelukkig veroorsaak dat die diens soms stadig of onbeskikbaar kan wees. Ons wil by voorbaat jammer sê vir die ongerief.
DAAR IS GROOT PLANNE EN VERRASSINGS OP PAD VIR VOLKSKRAG
Ek wil nie nou al die aap uit die mou laat nie, maar daar is groot toekomstige planne om Volkskrag Media heelwat te vergroot. Dit is een van die redes waarom Volkskrag Media die huidige skuif moet aanpak
OPGRADERING IS AFGEHANEL EN VOLKSKRAG NUUS IS WEER TEN VOLLE OP LYN
