Potch Studente ongelukkig oor verpligte LGBQIA+ lesing

‘n Eerste jaar se student het sy misnoë uitgespreek na ‘n verpligte sessie waar die universiteit se beginsels rondom LGBQIA+aan hulle uitgespel is. Hy het opgestaan en die lokaal verlaat waartydens nagenoeg 6000 mede studente besluit het om ook die lokaal te verlaat in protes teen die lesing. Die student is intussen geskors omdat vryheid van spraak in die berokke universiteit onderdruk word as jy wit is.

One thought on “Potch Studente ongelukkig oor verpligte LGBQIA+ lesing

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui