Die ANC-geleide GNU het ‘n nuwe wetsontwerp voorgestel om PSIRA te wysig. Hierdie wetsontwerp poog om verdere regulasies op vuurwapens en ander wapens te plaas. As hierdie wetsontwerp aanvaar word, sal dit die private sekuriteitsbedryf so nutteloos maak dat dit net sowel verbied kan word. Dit is nie ‘n oordrywing nie. Kyk na die videos waar ons deur die bewoording van die Wetsontwerp gaan, en versprei dit ORAL!
