Volkskrag gaan op 18 April 2025 om 10:00 by die Amerikaanse Ambassade byeenkom om ‘n memorandum te oorhandig vir voorlegging aan die Amerikaanse president, Donald Trump.
‘n Verootmoedigingsdiens sal verrigtinge vooraf gaan. Met God aan die stuur word hierdie verantwoordelikheid om uit te reik na lande wat ons volk kan ondersteun, met groot erns bejeën.
https://www.facebook.com/share/v/12GFwKivGYM


