Derek Mathews ernstig beseer na hy van leer af val
Derek Mathews, bekende boer van Sannieshof in Noordwes en voormalige voorsitter van Graan SA, is in ’n ernstige maar stabiele toestand in ’n Johannesburgse hospitaal ná hy oor die naweek van ’n leer af geval het. Mathews is met onder meer bloeding op die brein in die Milpark hospitaal in Johannesburg opgeneem ná hy laat…
