Dieploof hostel se gedeeltelike oordrag na privaatbesit lei tot ‘n ondersoek
‘n Deel van die oorvol Diepkloof-hostel in Soweto is in Junie 2023 aan ‘n private eienaar oorgedra, wat die protesoptogte ontketen het wat hierdie week twee mense dood gelaat het. Maandag het hostelbewoners die strate ingevaar tydens ‘n protesoptog waarin hulle huise geëis het en hul ontevredenheid met die private eienaarskap van die eiendom uitgespreek…
