Pretoria se burgemeester onder skoot vir slaggatkrisis wat nie belangrik geag word nie
Sommige inwoners van Pretoria glo dat burgemeester Nasiphi Moya in droomwêreld leef nadat sy in haar stadsrede beweer het dat daar slegs vyf slaggate in die stad is wat nie herstel is nie. ’n Munisipale werker wat ingestem het om anoniem te praat, het gesê slaggate word reeds maande lank geïgnoreer. “Niks word gedoen nie….
