Regsgedinge kan dalk einde van Roundup beteken
Die jare lange regsprobleme van die landboumaatskappy Bayer oor sy onkruiddoder Roundup is opnuut in die kollig nadat die moontlikheid op sy jaarvergadering geopper is dat die regskostes dalk die maatskappy kan verplig om die verkope te staak. Bill Anderson, uitvoerende hoof, het die aandeelhouers meegedeel dat die maatskappy dalk weens die voortslepende regsoptredes in…
