“Transnet se wanbestuur” van herontwikkelings van ou Durbanse lughawe kos Natal ‘n R20 miljard belegging en ‘n tweede lughawe

Die beweerde geknoei van die ou Durban Internasionale Lughawe se herontwikkelingsplan deur Transnet het die provinsie ‘n tweede lughawe en R20 miljard belegging gekos. Die amptelike oorhandiging van die ou lughawegrond deur die destydse minister van openbare ondernemings, Malusi Gigaba, aan die destydse minister van vervoer, Bern Martins, het in 2012 plaasgevind. Gigaba het aangekondig…

Lees Meer

Donker wolke pak saam oor Gautrein

Die Gautrein se passasiersgetalle is steeds ver onder dié voor die COVID-19-pandemie, wat kommer wek oor die spoornetwerk se finansiële volhoubaarheid. Dit is volgens die Gautengse LUR vir finansies, Lebogang Maile, wat tydens sy begrotingstoespraak vir 2025 onthul het dat passasiersgetalle van 13,9 miljoen in 2019/20 tot 7,9 miljoen in 2023/24 gedaal het. “Die uitbreiding…

Lees Meer