Brandstofvragmotors het in vlamme uitgebars ná sweisongeluk in Benoni

‘n Dramatiese voorval het by ‘n brandstofvragmotormaatskappy in Hillcrest, Benoni, afgespeel, waar twee tenkers (kajuit met sy sleepwa) en een addisionele sleepwa aan die brand geslaan het ná ‘n sweisoperasie wat gevaarlik skeefgeloop het. Die tenkers was met onderskeidelik 40 000 liter en 15 000 liter brandstof gevul. ‘n Ander tenker was leeg, maar dampontploffing…

Lees Meer

Sassa-amptenare staar meer as 1 300 aanklagte in die R260 miljoen-bedrogskema in die gesig

Ironies genoeg, skuil die beskuldigdes agter maskers nadat hulle openlik bedrog kon pleeg Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het nog aanklagte teen vyf amptenare van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) aanhangig gemaak nadat hulle by ‘n R260 miljoen-toelaeskema betrek is. Ná hul arrestasie Vrydag het die amptenare hul eerste verskyning Maandag in die Lenasia-landdroshof…

Lees Meer

DA vra vir ondersoek na SAPD se tender van R360 miljoen vir gesondheidsorg

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n ondersoek na ‘n tender van R360 miljoen van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) geëis te midde van beweerde verdagte bande en botsing van belange. Die party het gesê die toekenning van die SAPD-tender vir gesondheidsdienste aan Medicare24 Pretoria in Junie 2024 laat beduidende vrae ontstaan, veral oor die betrokkenheid van…

Lees Meer