Kemp lei SA elite-span by VAE SWAT Uitdaging
In ‘n wêreld waar krag dikwels in staal en vuurkrag gemeet word, waar taktiese, fisiese en geestelike uithouvermoë tot die uiterste gedruk word, staan een vrou hoog tussen mans. Adjudant-offisier Elma Kemp, die enigste vroulike lid van Suid-Afrika se Spesiale Taakmag in Pretoria, lei ‘n span van slegs mans met vasberadenheid en veerkragtigheid. As die…
