‘n Tweede massiewe sinkgat in een week tref Lyttelton
Lyttelton / Centurion se sinkgatprobleme strek oor baie jare met die bekendste die sinkgate wat gereeld in Jeanlaan voorkom. Dolomiet word daar gemyn en daar het reeds huise gedeeltelik of in geheel in die verlede in die reuse sinkgate verdwyn. Nog ‘n sinkgat het vandeesweek in Centurion ingeval, hierdie keer op die hoek van Trichardt-…
