Pollsmoor ontsnapte is weer agter tralies

Yanga Wayithi (35), wat uit Pollsmoor-gevangenis ontsnap het, is veilig terug agter tralies. Wayithi dien ‘n ses maande vonnis vir diefstal en betreding uit en is deel van diegene wat die fasiliteit se gronde in stand hou. Singabakho Nxumalo, woordvoerder vir korrektiewe dienste, het aan Nuusflits bevestig Wayithi is omstreeks 01:30 vanoggend (Woensdag) weer in hegtenis geneem….

Lees Meer