Khoi-San word verwyder van die gronde van die Uniegebou
“Ons dink Khoisan-mense het lankal stilgebly. Ons weet dat die Khoisan-mense die eerste mense van die land is. So, dit beteken ons is met reg die eienaars van die grond.” Ná byna sewe jaar van Khoisan-protes het die departement van openbare werke (DPW) hul kamp by die Uniegebou op 10 Februarie afgebreek en verwyder. Die…
