Familie vasgevang in hul eie huis – voormalige eienaar weier om te vertrek en trek selfs ‘back-up’ in

In ‘n uitgerekte regstryd is Kholeka Nkombi, ‘n Gautengse vrou, deur die Suid-Gautengse hooggeregshof beveel om haar voormalige huis in Northcliff, Johannesburg, te ontruim. Die beslissing kom nadat sy vir meer as drie jaar geweier het om die eiendom te verlaat ná die verkoop aan nuwe eienaars, Kooshen Naidoo en Vanessa Lee Naidoo. Die sage…

Lees Meer

Eskom sê hoë risiko van beurtkrag hierdie naweek, ná 10 maande se ononderbroke kragtoevoer

Die kragvoorsiener het Vrydag in ’n verklaring gesê ná meer as 10 maande se ononderbroke elektrisiteitstoevoer, weens die sukses van die Generation Recovery Plan, is daar die naweek ’n hoë risiko van beurtkrag op kort kennisgewing. Dan Marokane, uitvoerende hoof van Eskom, het gesê: “Dit is ‘n potensieël tydelike terugslag. Beurtkrag is grootliks agter die…

Lees Meer