Veroordeelde verkragter Darren Goddard huis toe vir Kersfees
Weer eens faal die regstelsel kinders: Darren Goddard is in huisarres geplaas hangende die rekonstruksie van die vermiste hofrekords van sy verhoor. Die veroordeelde verkragter en voormalige skoolberader Darren Goddard is uit Kokstad se C-Max-gevangenis vrygelaat en tot April volgende jaar in huisarres geplaas. Hy sal die huisarres in Durban uitdien. Goddard, ‘n voormalige skoolberader,…
