Limpopo polisie arresteer onwettige mynwerkers, dwelmhandelaars
Die polisie in Limpopo het ‘n aantal vermeende onwettige mynwerkers en dwelmhandelaars in verskeie dele van die provinsie in hegtenis geneem. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sê sommige verdagtes was na bewering in besit van dwelms en gevaarlike wapens. Die verdagtes is in ‘n besette munisipale gebou in Marble Hall in hegtenis geneem. Inhegtenisnemings is ook by…
