Modimolle: Beesdiefstal neem toe
Op 7 Desember is ontvang oor beeste wat vroeer die week gesteel is in die Helderfontein omgewing en dat hulle in die Mashashane nedersetting buite Mokopane is. Die inligting is opgevolg wat gelei het tot by n huis waar twee beeste uitgewys is. Een verdagte is gearresteer op die toneel waarna n tweede verdagte ook…
