Nigerië: “twee lande verenig in doel en visie”
Toeriste uit Nigerië kan nou aansoek doen vir visums sonder om ‘n paspoort in te dien President Cyril Ramaphosa sê hy wil “Nigeriese produkte op die rakke van Suid-Afrikaanse winkels sien”. Ramaphosa het Dinsdag die Nigeriese president Bola Tinubu by die 11de Bi-Nasionale Kommissie in Kaapstad ontvang om bande tussen die twee nasies te versterk….
