Skok-onthulling: rekords van seksuele misdrywe deur werknemers in die onderwys gevind
Vier laerskoolonderwysers, vier algemene assistente en een voedselhanteerder se rekords is gevind – is daar meer wat nooit vervolg is nie? Politici in die Gautengse wetgewer is verstom gelaat nadat hulle ontdek het dat nege werknemers van die Gautengse departement van onderwys (GDO) werk in die departement kon kry met kriminele rekords wat verband hou…
