Onwettige mynbedrywighede laat Roodepoort pad ineenstort
Die Johannesburgse Padagentskap (JRA) het ‘n kennisgewing uitgereik van ‘n padsluiting by ‘n kruising in Mijnstraat en Van Wykstraat in Roodepoort. Dit is as gevolg van onwettige mynuitgrawings wat verskeie massiewe gate op die pad veroorsaak het. Dit het uiteindelik daartoe gelei dat die pad ineen gestort het. Die JRA het motoriste versoek om nie…
