Suid-Afrikaners regoor die land word gewaarsku teen winkelsentrummisdaad
Die feesseisoen is om die draai. Saam met dit kom ook die ernstige waarskuwing teen misdaad waar Suid-Afrikaanse winkelsentrums en hul kopers maklike teikens is vir misdadigers. Die styging in rooftogte, winkeldiefstal en agtervolgings en die gepaardgaande aanvalle is bronne van kommer onder wetstoepassers en sekuriteitskenners. Dit is noodsaaklik dat Suid-Afrikaners ten alle tye waaksaam…
