Wees voorbereid
Ek kry ’n video van ’n priester wat sê satan veg nie teen Muhammed nie. Hy veg nie teen Budda nie en nog minder teen Krisna. Hy veg net teen Jesus. Hoekom? Want Jesus is die enigste Een wat dit vir hom nag gemaak het. Stikdonker nag! Jy sien, die enigste probleem wat die satan…
