Ma in hof wat dogters glo vir prostitusie uitverhuur
Hierdie berig bevat inhoud wat sommige lesers kan ontstel en is nie geskik vir kinders nie. ʼn Vrou wat na bewering haar 12- en 13-jarige dogters vir seksdade uitverhuur het, op sommige dae aan soveel as nege of tien mense per dag, het Maandag in die hooggeregshof verskyn. Saam met die 38-jarige vrou het ʼn…
