Organiese boerdery skiet wortel in Suid-Afrika
Meer boere kies om gewasse te verbou sonder om plaagdoders te gebruik, en ‘n nuwe standaardliggaam het hieruit voortgespruit. Noem “organies” en die eerste ding wat by jou opkom is eksklusief; die tweede is duur. Dit behoort nie so te wees nie, sê ‘n nuwe ras omgewingsvrywilligers wat vir ‘n opkomende landbou-ekologiese sektor beywer om…
