“Reënboognasie” Die gevolge van gesamentlike ontwikkeling
Met die verkiesing van 1994 in Suid-Afrika is daar leë beloftes van ’n lieftallige reënboognasie gemaak. Daar was ’n idilliese prentjie van die toekoms geskets. Beloftes van vooruitgang gemaak. Mense het die beloftes soos soetkoek opgeëet. Het aan die lippe van die “Nuwe” Suid-Afrikaanse “president” gehang. ’n President wat maande daarvoor nog op die meeste…
