‘In gemeenskaplike doel opgetree’: Oud-Clover-werkers skuldig bevind aan moord op sekuriteitsbeamptes
AfriForum-ondersoeker Andrew Leask, polisieondersoeker kapt Robert Seckle, Michelle Bebbington en aanklaer-advokaat Matthews Rampyapedi.Foto: Afriforum Die Johannesburgse hooggeregshof het voormalige Clover-werknemers Mohale Shokane en Vusumuzi Duumba skuldig bevind aan die moord op veiligheidsbeamptes Terence Tegg en JJ Cassanga. Vonnisverrigtinge sal Woensdag begin, volgens AfriForum se private vervolgingseenheid, wat gehelp het om bewyse in die saak te…
