Vaalrivier bedreig: Oord, nabygeleë besighede kan sluit
Toerisme-ondernemings naby die Vaalrivier staar sluiting in die gesig, tensy die regering aandag gee aan voortdurende rioolbesoedeling wat hul bestaan bedreig Toerisme-ondernemings wat naby die Vaalrivier in die Vrystaat en nabygeleë gebiede geleë is, sal dalk moet sluit as die regering nie ‘n permanente oplossing vir die rioolstortingsprobleem in die gebied vind nie. Die Vaalrivier…
