Opvolg: Vrou se liggaam is onder puin gevind in Midrand-woningbrand
Dit volg op ‘n brand wat die gebou Dinsdagaand verswelg het en ongeveer 130 woonstelle geraak het. Sommige inwoners het beserings opgedoen terwyl hulle probeer het om uit die brand te ontsnap. Xolile Khumalo, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, sê die slagoffer se liggaam is onder die puin in een van die woonstelle gevind. “Die…
