BMW-werkers staak te midde van mediese fondsbedrogondersoek
Sowat 700 BMW-werkers staak nadat hulle vir mediesefondsbedrog ondersoek is. Die polisie het rubberkoeëls afgevuur en sommige werkers tydens die betoging beseer Sowat 700 werknemers van die BMW-aanleg in Rosslyn het verlede week begin staak nadat hulle vir bedrog ondersoek is en staar nou afdanking in die gesig. Die werkers was tjoepstil oor die omstandighede…
