Kruger “veldwagter” in hegtenis geneem in verband met vermiste vuurwapen
Volgens die polisie het die vuurwapen ‘n paar weke gelede verdwyn en is dit gevind met ammunisie versteek in ‘n plafon in die Bosbokrand-area. ‘n Veldwagter van die Krugerwildtuin is in hegtenis geneem in verband met ‘n vuurwapen wat ‘n paar weke gelede in Skukuza verdwyn het. Volgens die Mpumalanga-polisiewoordvoerder, kolonel Donald Mdhluli, is die…
