Die Gautengse polisie se hoëdigtheidsoperasie lei tot die arrestasie van meer as 900 verdagtes
PARKTOWN – Onder leiding van die Gautengse provinsiale kommissaris, luitenant-generaal Tommy Mthombeni, het die onlangse hoëdigtheid-operasie wat oor alle distrikte in Sentraal-Transvaal uitgevoer is, uitstekende resultate opgelewer. Die operasie het gelei tot die aanhouding van meer as 900 verdagtes betrokke by ‘n wye reeks ernstige misdade insluitend moord, poging tot moord, verkragting, sakeroof, dwelmhandel, besit…
