Binnelandse Sake het R343,9 miljoen per jaar aan gehuurde geboue bestee
Die departement het gesê hy is in gesprek met die Nasionale Tesourie oor kostebesparings vir die hoofkantoorgebou in Pretoria. Die departement van binnelandse sake het R343,9 miljoen bestee om 214 geboue van private eienaars in die 2023/24-boekjaar te huur. Hierdie geboue is deur die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur gehuur, wat ook al die…
