Blootgestel: Suid-Afrika se rol in die burgerkonflik in Yemen se humanitêre krisis
Wapens wat in Suid-Afrika vervaardig word, is volop in Yemen en word deur talle partye in daardie oorlog gebruik, lui ‘n verslag deur Open Secrets. Sedert die uitbreek ses jaar gelede van die bitter streeksoorlog in Yemen wat ‘n desperate humanitêre krisis tot gevolg gehad het, het Suid-Afrikaanse wapenmaatskappye, insluitend Rheinmetall Denel Munition (RDM), groot…
