Nuuskommentaar – Parys gebeure – ’n Ernstige vermaning
Na afloop van gebeure in Parys is daar wyd uiteenlopende sieninge rondom die gebeure. Weereens is daardie wat sê dat ons nie mag “oordeel” nie omdat ons self agter die deurstaan en nie ’n vinger mag wys nie. Vir diegene het ek baie slegte nuus. Julle verstaan die Bybel totaal en al verkeerd. Julle is…
