Die hoogspringer Jacques Freitag dood gevind in Pretoria
Die hoogspringer was etlike dae vermis. Die voormalige SA hoogspringer en wêreldkampioen, Jacques Freitag, wat al etlike weke vermis was, is dood in Pretoria gevind. Volgens Netwerk24 is die 42-jarige se lyk Maandagmiddag in Pretoria-Wes ontdek. Die publikasie het gesê hy is geskiet en sy lyk is in die veld in die omgewing van die…
