‘Lewe-en-doodkwessie’ – SA gesondheidslaboratoriumdiens sluit toetsuitslae-kommunikasiestelsel ná kuberaanval
Dokters het gewaarsku dat hospitale vinnig kan vol raak en dat hulle nie pasiënte sal kan ontslaan nadat ‘n kuberaanval die stelsel uitgeneem het waardeur die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens klinici van toetsresultate voorsien nie. Senior dokters wat in die openbare gesondheidstelsel werk, het dringende ingrypings gevra om mediese toetsing te bespoedig nadat die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens (NHLS)…
