Kenia se president staan voor moeilike keuses ná dag van bloedvergieting
Na ‘n dag van protes, onrus en bloedvergieting het Keniaanse president William Ruto die nasie toegespreek met ‘n boodskap van hartseer en krag. Hy sê “wettige” betogings teen sy beleid is “gekaap deur ‘n groep georganiseerde misdadigers,” het hy gewaarsku en gesê dat sy regering alle middele tot sy beskikking sal gebruik om ‘n herhaling…
