Didiza word verkies as Speaker van die Nasionale Vergadering
Die African National Congress (ANC) se Thoko Didiza is aangewys as die Speaker van die Nasionale Vergadering met ‘n oorweldigende meerderheid van 284 stemme van die 341 stemme. Die Economic Freedom Fighters (EFF) se Veronica Mente het 49 stemme gekry. Daar was altesaam nege bedorwe stemme. Hoofregter Raymond Zondo het vroeër ingestem tot ‘n versoek…
