Franse polisie skiet man wat probeer om ‘sinagoge te verbrand’
Die Franse polisie het ‘n gewapende man gedood wat ‘n sinagoge in die noordwestelike stad Rouen aan die brand wou steek, het Frankryk se minister van binnelandse sake gesê. Die man was met ‘n mes gewapen en toe hy na die polisie beweeg het hulle hom geskiet, lui berigte. Rouen se burgemeester, Nicolas Mayer-Rossignaol, het…
