Bejaarde kry beroerte, na aflewer van water afpersers

NATAL. – ‘n Bejaarde man het Woensdagoggend omstreeks 09:40 ‘n beroerte gehad toe hy en sy vrou glo vir R150 tydens die aflewer van water afgepers is. Reaction Unit South Africa sê bejaardes in die Trenance Park-omgewing word tydens wateraflewering deur ‘n groep verdagtes geteiken en afgepers. Rusa is reeds na verskeie klagtes ontbied. Na…

Lees Meer

Die Groot Vervanging en België

77% van die Belge voel nie meer tuis in hul eie land nie. ’n Meerderheid glo die afstammelinge van immigrante sal nooit regte Belge wees nie. Massa-immigrasie en demografiese verandering het België in die dwelmhoofstad van Europa verander. Marokkaanse mafia, Albanese bendes en Turkse dwelmfaksies oorlog in die strate. België verskyn dikwels in Westerse media…

Lees Meer

‘Krissis mafias’ floreer in Suid-Afrika

Watermafias versprei oor die land heen en saboteer die reeds sieklike infrastruktuur om in te geld, terwyl soortgelyke mafias reeds in die elektrisiteit- en konstruksiebedryf werksaam is. In Oktober verlede jaar het kenner en professor van die Universiteit van die Vrystaat, dr. Anthony Turton, opgemerk dat watertekorte in verskeie provinsies – wat veroorsaak word deur…

Lees Meer

Matrikulante se eindeksamenrooster bekend

Die datums en rooster van matrikulante se Nasionale Senior Sertifikaat-eindeksamen is bekendgemaak. Die eksamen sal amptelik op 21 Oktober 2024 begin en die laaste vraestel word op 28 November 2024 geskryf. Dieselfde roosterformaat as in 2023 se eindeksamen gaan gevolg word, met twee veranderinge. Rekenaartoepassingstegnologie se praktiese vraestel en Inligtingstegnologie se praktiese vraestel sal in…

Lees Meer

Só lyk SA-span vir Olimpiese Spele sovêr

Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese komitee (Saskok) het die eerste groep deelnemers bekendgemaak wat SA by die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk, gaan verteenwoordig. Nog twee groepe deelnemers sal bekendgemaak word. Die eerste groep bestaan uit atlete, swemmers, ’n stoeier,  branderryers, roeiers, rotsklimmers en gimnaste. Die tweede en derde groepe sal bekendgemaak word sodra die…

Lees Meer

Nasionale Gesondheidsversekering is nou wet in Suid-Afrika

Cyril Ramaphosa het sy belofte nagekom om die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) voor die 2024 nasionale verkiesing in wet te onderteken, wat die omstrede gesondheidsorgstelsel in Suid-Afrika se werklikheid bring. Ramaphosa het Woensdag (15 Mei) die NGV by ‘n seremonie onderteken. In sy toespraak voor die werklike ondertekening van die wetsontwerp, het Ramaphosa weer…

Lees Meer