Werknemer van Durban se water- en sanitasie afdeling is op munisipale perseel doodgeskiet

’n Werknemer van die Durban-munisipaliteit se departement van water en sanitasie is Dinsdagaand binne die munisipaliteit se kantore in Springfield, Durban, doodgeskiet. Die werknemer wat vermoor is, is nog nie geïdentifiseer nie. News24 het berig ‘n bron na aan die ondersoek het gesê verskeie skote is afgevuur voordat die gewapende mans van die toneel gevlug…

Lees Meer

Politieke partye neem die OVK na die Hof oor verkiesing

Drie politieke partye sal die Verkiesingskommissie (OVK) na die Konstitusionele Hof neem in ‘n laaste poging om aan te sluit by die wedloop vir die 2024 nasionale en provinsiale verkiesings. Die hooggeregshof sal drie aansoeke van die African Congress for Transformation (ACT), die Arbeidersparty van Suid-Afrika en die Afrika Alliansie van Sosiale Demokrate aanhoor, wat…

Lees Meer

SA se watertekort krisis sal in 2025 erger word

Asof beurtkrag nie genoeg was om ondernemings op sy knieë te bring nie, word Suid-Afrikaners nou met watertekorte gekonfronteer, met die situasie wat na verwagting in 2025 erger sal word. ’n Verslag van Desember 2023 deur die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het bevind dat verskeie watervoorsieningstelsels naby aan of buite hul ontwerp kapasiteit…

Lees Meer

Man met geld glo na mall gevolg, gewond en beroof

Noord-Transvaal. – ‘n Man (48) het Maandagoggend met kontant van Limpopo Cash and Carry Supermarket na die Savannah-mall gery om die geld te deponeer. Hy is glo deur verdagtes in die voet geskiet en beroof. Kol. Malesela Ledwaba sê twee gewapende verdagtes het die slagoffer omstreeks 11:00 in die mall gekonfronteer. Een van die verdagtes…

Lees Meer